Hoewel kenners verskil oor hoe en wanneer Suid-Afrika hom uit die staat van inperking moet loswikkel, is hulle dit eens dat die regering baie versigtig moet wees wanneer hy wel besluit om inperkingsmaatreëls te verslap.
Sedert die begin van die staat van inperking is die Voortrekkermonument se deure gesluit, maar toeriste kan steeds dié monument besoek deur op ’n virtuele toer te gaan.
Daar was selfoonboodskappe tussen die drie beskuldigdes die aand van die moord op Chris Barnard, voormalige lid van die destydse Koevoet. Van die boodskappe was ’n aanwyser na die ligging van sy huis, verwysings na bloed in sy badkamer en kamer, asook in sy rooi Jeep.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.