Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Beeld - Kontak Ons

Beeld is ‘n bekroonde Afrikaanse koerant wat in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes versprei word. Die koerant verskyn ses dae per week, van Maandag tot Saterdag.

Redakteur
Barnard Beukman
barnard.beukman@beeld.com
Tel: 011 713 9280

Lesersredakteur
Retha Fick
retha.fick@beeld.com
Tel:011 713 9246

Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571 of ’n brief aan briewe@beeld.com

Verkoopsbestuurder
Tanya van Niekerk
tvanNiekerk@beeld.com
Tel: 012 485 9048

Om in te teken of vir ander inteken-navrae:
intekenare.nuut@media24.com 

Tel: 087 740 1061

Adres

Kingswaylaan 69
Auckland Park
Johannesburg 
2092

Intekenare: 0877 401 061

Bel Beeld met nuus:
Johannesburg 011 713 9182 of die skakelbord 011 713 9000
Pretoria 012 485 9121 of die skakelbord 012 485 9000

Sê as ons fouteer:
Beeld doen moeite om feite na te gaan en om akkuraat, billik en gebalanseerd te berig. Ons is lid van die SA Persraad en onderskryf die SA Perskode. As u meen ons het ’n fout begaan, bel ons lesersredakteur, Marga Ley, by 011 713 9255 of stuur e-pos na klagte@beeld.com. ’n Klag kan ook by die Suid-Afrikaanse persombudsman ingedien word by 011 484 3618/2 of pressombudsman@ombudsman.org.za.



Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.