Somer word eers werklik wanneer die vye swaar, sappig en rooi-pers of tergend-groen deur die blare van die vyeboom hang.
As ek meer ervaring gehad het met twee wiele en ’n 125 cc-enjin, sou ek die 600 km lange Mae Hong Son-sirkelroete vroualleen op my gehuurde poegie aangepak het.
Die Buy Nothing-beweging is ’n manier om van die kapitalistiese rotresies te ontsnap. Boonop is dit goed vir jou sak, siel en die omgewing.
Ernst, ek het ’n mooi plakkie op ’n krans in die Beaufort-Wes-omgewing raakgeloop. Wat is sy naam, en groei hy net op kranse?
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.