Suid-Afrikaanse musikante het die afgelope maand gewoeker en een ná die ander nuwe liedjie en musiekvideo op talle digitale platforms uitgereik. Hier is van die hoogtepunte.
Mense vra my dikwels watter restaurante ek aanbeveel vir spesiale okkasies en hoewel goeie restaurante net soos seisoene kom en gaan, is daar ’n paar staatmakers wat nooit teleurstel nie.
Die komediante Marc Lottering, Nik Rabinowitz en Riaad Moosa gaan ’n skerpskertsvertoning aanbied in ’n poging om die Distrik Ses-museum in Kaapstad van ondergang te red.
Sy was ’n skaam kind en is op skool erg geboelie, maar Lindsey Abrahams het altyd geglo dat niks onmoontlik is nie en vandag leef sy haar droom.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.