Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus 16 Augustus 2019 11:35

Hoërskool Swartland het reeds die eerste punte op die telbord nadat hy Donderdagaand (14 Augustus) as algehele wenner van die kultuuraand aangewys is. Maar met netbal, rugby en hokkie wat nog beslis moet word, deel ’n paar oud-Rockies hulle eie herinneringe van interskole en waag hul hand om ’n paar voorspellings te maak.

Nuus 13 Augustus 2019 06:01

Wen gesinskaartjies vir My kind & Ek-ekspo in Paarl- 3

Nuus 13 Augustus 2019 06:01
Nuus 13 Augustus 2019 06:01

Die gemeenskapsaal in Montagu was verlede Woensdagmiddag volgepak vir die vertoning van die fliek Ellen Pakkies.

Nuus 13 Augustus 2019 06:01

HSS ’n ‘plattelandse’ skool waar leerders alles kan bereik

’n Skool waar leerders alles kan bereik wat hulle wil, maar steeds die onskuld, vryheid en dissipline wat ’n plattelandse skool bied, kan geniet – dit is die beginsels waarop Hoërskool Swartland homself roem.

Nuus 13 Augustus 2019 06:01
Nuus 13 Augustus 2019 06:01

“Ek kom self uit ’n kinderhuis, dus lê dit my baie na aan die hart om seker te maak dat hierdie kinders versorg is.”.

Nuus 13 Augustus 2019 06:01

We all know that no dish is ever complete without potatoes. It’s also the one carb that is hardest to give up, especially on these perpetually cold days. Here are a few more recipes to add to your collection.

Nuus 13 Augustus 2019 06:01
Nuus 13 Augustus 2019 06:01

Coen Slabber skryf oor ’n paar gedagtes wat hom hierdie week weer laat aandag gee aan die verskil wat hy in opdrag van God kan maak. Hy begin deur die teks aan te haal:.

Nuus 13 Augustus 2019 06:01
Nuus 13 Augustus 2019 06:01

Difficult economic times have impacted the market, with more listings available as property owners decide to access the equity in their property, or reduce their debt.

Nuus 13 Augustus 2019 06:01

In verlede week se Swartland Gazette, op bladsy 2, is verkeerdelik berig dat die voormalige sakeman van Riebeek-Kasteel, Anthony Purnell, met net ’n opgeskorte vonnis uit die streekhof in Wolseley gestap het (“Opgeskorte tronkstraf vir twee wat met m

Nuus 13 Augustus 2019 06:01
Nuus 13 Augustus 2019 06:01
Nuus 13 Augustus 2019 06:00
Nuus 13 Augustus 2019 06:00
Nuus 13 Augustus 2019 06:00
Nuus 13 Augustus 2019 06:00
Nuus 13 Augustus 2019 06:00
Laai Meer
Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.