Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Vermaak 20 Oktober 2015 06:02

Die Bonnievale Fees, voorheen bekend as die Bonnievale Bonanza, is om die draai en buiten ’n nuwe formaat en terrein, kan feesgangers oudergewoonte uitsien na ’n volgepakte feesprogram vir die hele gesin. Die fees, wat nou as die Bonnievale-fees bekend staan, vind van 30 Oktober tot 1 November by Bonnievale se Outdoor Arena plaas en beloof, trou aan sy aard, om pret vir die hele gesin te bied. Die Bonnievale Bonanza het sy ontstaan in 1994 gehad met die doel om geld vir die Hoërskool Bonnievale in te samel. Sedert dié eerste fietswedren het die fees van krag tot krag gegaan. Die fees vier hierdie jaar sy mondigwording met ’n splinternuwe formaat, nadat ’n feeskomitee dit by die hoërskool oorgeneem het

Vermaak 20 Oktober 2015 06:02

Dust off your Stetson and polish your spurs because the Breede River Hospice’s annual Winter Party promises to be a shindig you do not want to miss. The Cowboys andamp; Cowgirls party will take place on Saturday 24 October from 18:00. The event will see the Robertson Riding School dressed up in a Wild West theme and includes a delicious sit-down buffet dinner, Saloon Bar and live country music by Die Eggo’s. All proceeds from the event will be put towards the work Breede River Hospice does in the Langeberg area. Last year almost 160 guests donned their old ’60s outfits to take part in the Breede River Hospice’s ’60s Christmas in July fundraising dinner. It is hoped that this year’s event will be as successful

Vermaak 13 Oktober 2015 06:02

Die wag is verby! Besoekers aan die jaarlikse Robertson Wine on the River kan dié naweek uitsien na ’n volgepakte naweek van pret en plesier by dié gewilde gesinsfees. Met meer as 300 wyne van oor die 40 kelders, eersteklas eetgoed en musiek uit die boonste rakke lok die jaarlikse Wine on the River, wat op die skilderagtige oewerplaas Goudmyn op die R317 tussen Robertson en Bonnievale plaasvind, jaarliks groot getalle besoekers. ’n Opwindende nuwe toevoeging tot die fees is die eerste jaarlikse Duck Derby, aangebied deur Sanlam Alternatiewe Beleggings in samewerking met Karin’s on Main bed-en-ontbyt in Bonnievale. Vir R100 kan feesgangers op ’n genommerde plastiekeendjie wed in die hoop dat dié eerste by die fees oor die wenstreep sal swem en aan jou ’n kontantprys van R5 000 besorg. Ondernemings kan vir R1 000 aan die korporatiewe wedren deelneem. Die wenner van dié wedren sal R5 000 vir ’n diensbillike instansie van sy of haar keuse wen

Vermaak 06 Oktober 2015 06:06

Dust off your Stetson and polish your spurs because the Breede River Hospice’s annual Winter Party promises to be a shindig you do not want to miss. The Cowboys andamp; Cowgirls party will take place on Saturday 24 October from 19:00. The event will see the Robertson Town Hall dressed up in a Wild West theme and includes a delicious sit-down buffet dinner, Saloon Bar and live country music by The Eggos. All proceeds from the event will be put towards the work Breede River Hospice does in the Langeberg area. Last year almost 160 guests donned their old ’60s outfits to take part in the Breede River Hospice’s ’60s Christmas in July fundraising dinner. It is hoped that this year’s event will be as successful

Vermaak 06 Oktober 2015 06:06

Maak reg vir dié fees

Met meer as 300 wyne van oor die 40 kelders, eersteklas eetgoed en musiek uit die boonste rakke is die jaarlikse Wine on the River van 16 tot 18 Oktober by Viljoensdrift ’n moet vir die hele gesin. ’n Opwindende nuwe toevoeging tot die fees is die eerste jaarlikse Duck Derby, aangebied deur Sanlam Alternatiewe Beleggings in samewerking met Karin’s on Main bed-en-ontbyt in Bonnievale. Vir R100 kan feesgangers op ’n genommerde plastiekeendjie wed in die hoop dat dié eerste by die fees oor die wenstreep sal swem en aan jou ’n kontantprys van R5 000 besorg. Ondernemings kan vir R1 000 aan die korporatiewe wedren deelneem. Die wenner van dié wedren sal R5 000 vir ’n diensbillike instansie van sy of haar keuse wen. Die opbrengs uit die Duck Derby sal geskenk word aan die Bonnie-People-projek in Bonnievale, wat inwoners van dié dorp help met die bou en ontwikkel van volhoubare komponente in hul gemeenskap, wat fokus op die toekoms van hul kinders

Vermaak 06 Oktober 2015 06:05

This month sees the launch of the first ever McGregor Open Gardens event, which will be held on Saturday 10 and Sunday 11 October. The theme of the event, hosted by McGregor Tourism, will be “Nature’s Magic” and it will feature 12 gardens, as well as community food projects and a herb farm. There will also be specialist horticultural features and talks. “Leiwater” historically provided irrigation to the gardens, with sluices still in use today

Vermaak 06 Oktober 2015 06:02

Die bekende ekonoom en ankeraanbieder van die program Ontbytsake, Dawie Roodt, is binnekort in Montagu. By dié geleentheid op 13 Oktober sal hy meer vertel van sy traumatiese ervaring toe hy en sy gesin in hul huis aangeval is. Die praatjie sal om 11:30 by die NG Moederkerk-saal plaasvind. Kaartjies kos R50 per persoon en sluit ’n ligte ete in. Om kaartjies te bespreek, bel sers. Suria Meyer by 082 499 3860 of 023 614 8300

Vermaak 29 September 2015 06:02

Die jaarlikse Wine on the River is om die draai en soos gewoonlik beloof dié geleentheid, wat vanjaar van 16 tot 18 Oktober by Viljoensdrift plaasvind, om hope pret vir die hele gesin in te hou. Proe meer as 300 wyne van oor die 40 wynmakerye, smul aan die oorvloed van eersteklas eetgoed en drink die passievolle melodieë van lewende jazz- en blues-musiek in. Kyk en koop na hartelus by die Robertson Boeremark, dwaal deur die kuns en kunsvlyt, neem deel aan ’n rustige bootvaart op die rivier of geniet meesterproeë. Met spesiale toegangspryse vir pensioenarisse en kinders onder 18 jaar geniet gratis toegang, terwyl die aktiwiteite vir kinders op ’n deurlopende betaal-basis werk, is dié fees ’n moet vir die kalender. Gerieflike toegewese parkeerareas sal duidelik op pad na die terrein gemerk wees. Vir besoekers wat ver van die terrein parkeer sal daar ’n pendeldiens wees om hul na en van die fees te vervoer

Vermaak 22 September 2015 06:02

Ma-ki(e)-ti(e): “Jollification, have a good time with friends and family, feast!” Make sure you head to Montagu this weekend for the annual Montagu Makiti, which takes place from 24 to 27 September. With so much to do for the entire family, be sure to plan your weekend carefully so as not to miss your favourite events and activities. This year’s Montagu Makiti Family Festival sees many of the old favourites returning, plus a few new items on the list. Kicking things off on Thursday, 24 September, is the SPCA Mutts March and the Birds and Bees Bonanza at Farmer Redbeard

Vermaak 15 September 2015 06:04

Twee gelukkige Swartland Gazette -lesers kan elk ’n dubbelkaartjie wen na die Steve Hofmeyr-konsert wat 1 Oktober op Môreson buite Malmesbury gehou sal word. SMS die antwoord op ’n maklike vraag na 37173. Die kompetisie sluit 22 September en die wenners sal 23 September in kennis gestel word. Vraag: Waar word die Steve Hofmeyr-konsert gehou? (Elke SMS kos R1,50.) Vir diegene wat nie gelukkig genoeg is om kaartjies te wen nie, kan kaartjies teen R300 elk by Computicket gekoop word. Die prys sluit in ’n kaas en wyn aansit

Vermaak 15 September 2015 06:02

The second mmm ... McGregor Festival is around the corner. And with delectable food and wine, along with great entertainment, all kicked off with a Heritage Dinner at a long table, the event is one you most definitely do not want to miss. The festival will be held on Saturday 25 and Sunday 26 September. A highlight of the festivities is a unique opportunity to experience the best of the country’s heritage dishes, paired with single vineyard boutique wines along and live entertainment, the Saturday. On the local and traditional menu will be West Coast mussel potjie, smoorsnoek and potbrood – paired with 2015 Vionier – for starters, followed by succulent Karoo lamb shanks – paired with the 2014 Inspirational Cabernet Sauvignon – and a traditional baked fig pudding with a Red Muscadel. All this will take place in the mmm ... McGregor marquee across from the Dutch Reformed Church. With only 50 seats available, you have to book early to ensure your spot at the table

Vermaak 08 September 2015 06:04

The second mmm...McGregor Festival will be held on Friday 25 and Saturday 26 September. The festival brings together entertainment, wines and eateries for a weekend of fun. Artwork will feature in local galleries, making it a feast for the eyes, as well as the taste buds. Friday night offers a Heritage supper long table. On Saturday, experience tastings from local wineries and food stalls in the main mmm... Marketplace at the main venue in Church Street

Vermaak 08 September 2015 06:02

Maak seker jy kry nou reeds jou kaartjies vir die Robertson-bierfees op 12 September. Dié gewilde fees, wat vanjaar vir die derde keer aangebied word, beloof om ’n heerlike Saterdag-uitstappie vir die hele gesin te wees. Met 11 mikrobrouerye se bier wat geproe kan word, ’n Oompah-orkes, kinderarea met oppassers, heerlike Duitse geregte, varsproduktemark en piekniekarea, is die bierfees ’n geleentheid wat jy beslis nie moet misloop nie. Geniet die area se natuurskoon op die prentjiemooi DuVon Wyn- en gasteplaas, waar die fees vanjaar gehou word

Vermaak 01 September 2015 06:06

Die sewende Waterblommetjiefees aangebied deur Windmeul Kelder en Rhebokskloof Landgoed in die Paarl is vanjaar op Saterdag 5 September en een van die hooftemas is wynpasmaats vir waterblommetjie-geregte. Windmeul Kelder beoog om vanjaar feesgangers alternatiewe maniere te wys om waterblommetjies voor te berei, buiten die gewone waterblommetjie-bredie. Die Waterblommetjie Potjiekoskompetisie vind weer by Windmeul plaas en die wenners word aangekondig nadat die beoordelaars deeglik geproe het. Vermaak by Windmeul sluit in musiek deur Karin K en Mello andamp; Jive. Daar sal ook kindervermaak wees. Vir die fikse mense word daar ook ’n 5 km/10 km pretdraf vanaf die Windmeul-kelder gehou, gereël deur Run The Vines. Die Waterblommetjiefees val ook saam met Windmeul se maandelikse plaasmark en die dag kan dus afgeskop word met ’n plaasontbyt en afgesluit word met ’n glas wyn in die een hand en ’n Waterblommetjie-gereg in die ander

Vermaak 01 September 2015 06:02

Maak seker jy kry nou reeds jou kaartjies vir die Robertson-bierfees op 12 September. Dié gewilde fees, wat vanjaar vir die tweede keer aangebied word, beloof om ’n heerlike Saterdag-uitstappie vir die hele gesin te wees. Met 11 mikrobrouerye se bier wat geproe kan word, ’n Oompah-orkes, kinderarea met oppassers, heerlike Duitse geregte, varsproduktemark, piekniekarea en grootskerm TV, is die bierfees ’n geleentheid wat jy beslis nie moet misloop nie. Geniet die area se natuurskoon op die prentjiemooi DuVon Wyn- en gasteplaas, waar die fees vanjaar gehou word

Vermaak 25 Augustus 2015 06:08

’n Hoogtepunt op die jaarlikse geestelike almanak is om die draai en soos gewoonlik beloof die Christusfees ’n volgepakte program met aktiwiteite vir oud en jonk. Die jongklomp kan uitsien na die jeugbyeenkomste van 6-9 September. Dié byeenkomste skop om 18:00 af met die dienste, onder leiding van ds. Riekert Botha, wat om 19:00 by die NG gemeente Robertson-Oos sal begin. Boonop sal daar ook ’n snoepie en heerlike eetgoed wees. Vir navrae, bel Elrike by 072 178 9442 of robertsonjeug@cybersmart.co.za. Vir die skoner geslag is daar op 7 September om 10:00 ’n damesoggend by Robertson Spur, saam met Botha en Onbeskaamd. Dié geleentheid kos slegs R100 en sluit ’n heerlike ontbyt met koffie in. Daar is slegs ’n beperkte aantal kaartjies beskikbaar, bespreek dus betyds by Elrike of Wilma (071 309 5371). Die manne kan uitsien na ’n manne-oggend op 8 September. Ook dié geleentheid, met Botha en Onbeskaamd, vind om 10:00 by die Spur plaas en kos R100. Elrike of Wilma kan vir navrae gebel word

Vermaak 25 Augustus 2015 06:08

De Beers AFC will host a disco fundraiser at its clubhouse in Old Paardevlei Road, Somerset West on Friday 28 August, from 21:00 until late. Legendary former Club Leibro DJ Kevin will be spinning the decks as the guest DJ, while DJ Melly will also be on duty. Admission is R30; all funds raised will go towards the club’s junior soccer development programme. For further details, phone Johan Demas on 074 658 2658

Vermaak 25 Augustus 2015 06:06

Join the Ukukhanya Centre for breakfast at the beautiful Waterkloof Estate on Thursday 27 August. Violinist Dylan Viljoen will entertain guests and Ukukhanya founder and director Hilda Lourens will give an informative talk. Tickets for the breakfast cost R200. The event will start at 09:30 for 10:00 at the restaurant. Bookings: 0 074 172 5202 or 2 ukukhanya.­events@­gmail.com

Vermaak 25 Augustus 2015 06:04

Watter beter manier om die lente in te lui as ’n bedrywige basaar met, as kersie op die koek, ’n heerlike snoekbraai? Dít is presies waarna Valleiers kan uitsien wanneer Huis Le Roux op 5 September sy basaar op die tehuis se perseel hou. Soos met enige basaar wat sy sout werd is, sal besoekers hulle kan verlustig in ’n wye verskeidenheid items met tafels wat beloof om te kreun onder onder meer gebak en heerlike eetgoed. Die basaar is die ideale plek om ’n geskenkie te koop vir iemand spesiaal. Onder die items wat te koop sal wees tel vetplantjies – boonop in houertjies wat die inwoners van die tehuis gemaak het – sowel as krale, wat ook deur vernuftige inwoners gemaak is

Vermaak 25 Augustus 2015 06:02

Jy het nie nodig om na Duitsland te vlieg om ’n wye verskeidenheid uitstekende biere en eg-Duitse disse op die proef te stel nie. Op 12 September kan jy dit sommer op eie bodem geniet! Die Robertson Bierfees, wat vanjaar vir die tweede keer aangebied word, beloof om ’n heerlike Saterdag-uitstappie vir die hele gesin te wees. Met 11 mikrobrouerye se bier wat geproe kan word, ’n Oompah-orkes, kinderarea met oppassers, heerlike Duitse geregte, varsproduktemark, piekniekarea en grootskerm TV, is die bierfees ’n geleentheid wat jy beslis nie moet misloop nie. Geniet die area se natuurskoon op die prentjiemooi DuVon Wyn- en gasteplaas, waar die fees vanjaar gehou word

Laai Meer
Kontak Boland Gazette Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.