As ryk Suid-Afrikaners, swart óf wit, hul eie geld in die buiteland vir mediese prosedures wil gebruik om hul lewe te red, kan die regering nie in hul pad staan nie, sê Gwede Mantashe, ANC-voorsitter.
Hoewel daar tekens is van ’n afname in koronavirusgevalle in die land, toon die jongste data die druk op hospitale is nog nie verlig nie.
Minister Jackson Mthembu (62) se familie het verwag dat hy Covid-19 sou oorwin en is platgeslaan dat hy daaraan dood is.
Die voormalige Olimpiese atleet Marius van Heerden, wat in 1996 die 25 jaar oue Suid-Afrikaanse rekord van die oud-Springbok Dicky Broberg en Marcello Fiasconaro in die 800 meter vir mans oortref het, is Vrydag in ’n Kaapstadse hospitaal aan Covid-19 dood.
Die sakeman, oudonderwyser en voormalige Media24-bestuurder Willem Breytenbach word nou deur nege aanklagte van onsedelike aanranding, vier van seksuele aanranding en een van crimen injuria in die gesig gestaar.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.