Die nuwe seisoen van ‘Laat die potte prut’ het begin en die potte lyk heerlik soos altyd. Hier volg ’n paar resepte uit die eerste vyf episodes van seisoen 11. Kyk Donderdae om 17:30 die nuwe episodes op VIA (DStv-kanaal 147).
Met almal se besige skedules, word daar voortdurend gesoek na gerieflike en gesonde kos.
Ná haar obsessie met tamatie, kry jogurt nou ook ’n beurt by Errieda du Toit. En haar man, Ian, spring saam met haar in.
Al is die kelders woelig aan die gang om die laaste druiwe te oes en die nuwe oesjaar se wyne te maak, beteken dit beslis nie hulle is te besig om besoekers te ontvang nie. En in die Overberg staan hulle slaggereed om jou te verwelkom.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.