Die volgende fase van inentings teen die koronavirus Sars-CoV-2 sal teen einde April en begin Mei begin, het pres. Cyril Ramaphosa in sy jongste “familiegesprek” met die land gesê.
In nóg ’n tragiese bergklim-ongeluk het ’n 48-jarige man Saterdagoggend op Tafelberg op ’n baie gevaarlike roete, waar een misstap katastrofies kan wees, 60 m na sy dood geval.
Brandspanne was Sondag steeds op die toneel van ’n brand in die berge bokant Stellenbosch.
Hulle is bly en dankbaar oor die hofuitspraak en glo dat dit in die toekoms vir ander vroue tot voordeel kan wees.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.