Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Eikestadnuus - Kontak Ons

Eikestadnuus is ‘n bekroonde gemeenskapskoerant wat al sedert 1950 aan die voorpunt van nuusdekking op Stellenbosch staan. Ons bedien die plaaslike gemeenskappe van die Stellenbosch-munisipale gebied wat ‘n paar dorpies insluit: Stellenbosch-sentraal, Jamestown, Raithby, Kylemore, Franschhoek, Klapmuts, Kayamandi, Cloetesville, Idasvallei en Pniël. Ons verskyn weekliks op ‘n Donderdag en bied plaaslike nuus in Afrikaans en Engels aan ons diverse lesers.

Eikestadnuus is nou  betrokke by sy gemeenskap deur verskeie gemeenskapsprojekte  en is die aanklopplek vir navrae oor gebeure in ons streek.

Eikestadnuus word gepublisser deur die Boland Koerante Groep, wat deel is van Media24 en verantwoordlik is vir al die maatskappy se gemeenskapskoerante in die Boland, insluitend Hermanus Times, Distrikspos, Paarl Post, Worcester Standard, Weslander, die Gazette en Weskusnuus.

Uitgewer

Justin Cupido

justin@media24.com

Redakteur

Danie Keet

danie.keet@media24.com

Lesersredakteur

George Claassen 

george.claassen@media24.com

Tel:
+2721 851-3232

Adres:

44 Alexander Straat

Stellenbosch

7600

Tel: 021 887 2840

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.