Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus 02 Junie 2020 06:02

Die Northern Free State Caregivers (NFSCG) in Kroonstad se droom om kankerpasiënte plaaslik te kan versorg, is ná 13 jaar se swoeg en sweet verwesentlik.

Nuus 02 Junie 2020 06:01

Groot omstredenheid heers nog oor hoe kerke op vlak 3 van die staat van inperking sal funksioneer.

Nuus 02 Junie 2020 06:02

In een van die grootste sake van veediefstal en bedrog tot nog toe in Suid-Afrika is Corné Loggenberg (38), ’n boer van Koppies, Vrydag (29/05) in die rondgaande hof in Kroonstad tot 15 jaar effektiewe tronkstraf gevonnis.

Nuus 02 Junie 2020 06:02

Voertuiglisensiëringskantore in die Vrystaat het Maandag (01/06) heropen.

Nuus 02 Junie 2020 06:01
Nuus 02 Junie 2020 06:02
Nuus 02 Junie 2020 06:00

Die hoofseun van die Sentrale Volkskool, Ivan De Bruyn (13), is ’n uitnemende jong sportman wat fyn dopgehou moet word.

Nuus 02 Junie 2020 06:02

Weens die koue wat verlede week oor die Vrystaat toegesak het, het die DBV met groot uitdagings te kampe.

Nuus 02 Junie 2020 06:02
Nuus 02 Junie 2020 06:02

Het jy ook al gebid, en . . . niks? Geen antwoord nie, net stilte van God se kant af?.

Nuus 02 Junie 2020 06:01

The Goldfields Multisport Club in Welkom is inviting all athletes of the Goldfields and surrounding areas to participate in the Race the Comrades Legends event.

Nuus 02 Junie 2020 06:01

Bêre die gholfstokke, die tennisrakette en die branderplanke. As jy nie ’n beroep-sportman of -vrou is nie, is beoefening hiervan op vlak 3 van die land se inperkingsmaatreëls jou steeds nie beskore nie.

Nuus 02 Junie 2020 06:01

Vlak 3-regulasies lyk só:) Tabakprodukte mag uitgevoer maar nie verkoop word nie.

Nuus 02 Junie 2020 06:01

Teen Donderdag (28/05) was daar 219 bevestigde gevalle van Covid-19 in die Vrystaat, waarvan die jongste ’n eenjarige kind was.

Nuus 02 Junie 2020 06:01
Nuus 02 Junie 2020 06:00

Pitkos

Nuus 02 Junie 2020 06:00

Die Covid-19-pandemie het die wêreld al maande lank in sy greep, met elke land se leiers wat die beste benadering vir die betrokke landsburgers probeer volg.

Nuus 02 Junie 2020 06:00
Nuus 26 Mei 2020 06:01
Nuus 26 Mei 2020 06:02
Laai Meer
Kontak Kroon Nuus Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.