Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
NoordkaapBulletin - Kontak Ons

NoordkaapBulletin is ’n tweetalige koerant, hoewel meestal Afrikaans. Ons druk elke Woensdag 22 000 uitgawes wat deur nagenoeg 83 000 lesers gelees word. Die koerant word gratis in Kimberley by huise in sommige areas afgelewer en in 21 omliggende kleiner dorpe in die Noord-Kaap versprei.

Met ’n sterk klem op sport, skole, kultuur en mensestories poog Noordkaap om ’n lekkerlees-ervaring te bied. Ons wil eerder interessante berigte dra wat nêrens anders verskyn nie.

Redakteur

Helena Barnard (Kimberley)

helena.barnard@media24.com

Tel: 053 831 2331

Faks: 053 831 2330

Redaksionele medewerker/ Editorial correspondent

Alzane Narraine (Kuruman)

alzane.narraine@media24.com


Advertensies:

Verkoopsbestuurder/ Sales manager

Natasha Ingram, verkoopsbestuurder

natasha.ingram@media24.com

Tel: 082 567 3883


Regskennisgewings/ Legal notices

Linda Feltman

linda.feltman@media24.com

Tel: 051 404 7857

Noleen Petersen

noleen.petersen@media24.com

Tel: 051 404 7813


Lesersredakteur

George Claassen

george.claassen@media24.com

Tel: 082 543 2471/ Tel: 021 851 3232

HAAK JY VAS?

Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (plaaslik) en 27 21 285 0988 (buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!

KANTOORURE:
Maaandag tot Vrydag 07:00-16:30; Saterdag en Sondag 07:00-11:00.

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.