Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Paarl Post 01 Junie 2020 14:21

Drakenstein-munisipaliteit het vroeër aangekondig dat die meerderheid van sy dienste ten volle tydens vlak 3 van inperking hervat sal word.

Paarl Post 29 Mei 2020 10:55

'n Dodelike brand by die Kudu woonstelle in Chicago het vanoggend die lewens van ses mense geëis.

Nuus 29 Mei 2020 06:01

Groot kommer rus op talle ouers se skouers dat hul kinders aan die koronavirus blootgestel sal word wanneer sommige leerders van 1 Junie af moet terugkeer skool toe.

Nuus 29 Mei 2020 06:01

PAARL - Honderde ontstoke inwoners moes Donderdagoggend voor die Sassa-kantoor in die Paarl omdraai nadat die deure gesluit is omdat inwoners hul ontevredenheid uitgespreek het oor die stelsel wat by dié kantoor gevolg word.

Nuus 29 Mei 2020 06:00
Nuus 29 Mei 2020 06:01

PAARL - Menige rokers is briesend nadat president Cyril Ramaphosa Sondagaand aankondig het dat die verkoop van alkohol onder streng voorwaardes wettig sal wees, maar dat die verkoop van tabak- en sigaretprodukte verbode bly wanneer vlak 3 van die inp

Nuus 29 Mei 2020 06:00

Drakenstein het die Witzenberg onlangs as die episentrum van die Covid-19-pandemie in die Kaapse Wynland-streek verbygesteek.

Nuus 29 Mei 2020 06:01

WELLINGTON – Die inperking toets talle mense op verskillende maniere, maar ’n ligte ongeluk het Shubenaine van Wyk se hoop in die mensdom herstel nadat een van haar voertuig se bande onlangs ’n paar kilometer buite Wellington gebars het.

Nuus 29 Mei 2020 06:01

Die bekende speurder Marlon Appollis, wat een van sy kollegas na bewering doodgeskiet het, sal nou tereg staan op ’n aanklag van moord.

Nuus 29 Mei 2020 06:00

PAARL – Slim vang sy baas.

Nuus 29 Mei 2020 06:00

From Monday 1 June the Drakenstein Municipality Traffic Department will open its doors for licence renewals and on 1 July for new applications.

Nuus 29 Mei 2020 06:01
Nuus 29 Mei 2020 06:01
Nuus 29 Mei 2020 06:00

PAARL - Met Sondagaand se aankondiging deur die president dat die land nou na vlak 3 van die Covid-19-pandemie oorgaan, was daar behoorlik ’n gejubel in die wynbedryf oor drankverkope wat nou beperk toegelaat sal word.

Nuus 29 Mei 2020 06:00

Concerns about any more cases of Covid-19 at Val de Vie, located between Paarl and Franschhoek, are unfounded following confirmation of one case at the luxurious residential estate.

Nuus 29 Mei 2020 06:01
Nuus 29 Mei 2020 06:00
Nuus 29 Mei 2020 06:01
Nuus 29 Mei 2020 06:00
Sport 29 Mei 2020 06:01
Laai Meer
Kontak Paarl Post Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.