The exceptional Vintage Ideas market is back for its eighth edition and promises to be more spectacular than ever before.
Ná twee suksesvolle seisoene van Grace Notes word die a cappella-program weer 6 Mei by die Toringkerk gehou.
On Saturday 14 April a dance with The Wildberries will be held in aid of Pieter van Greunen, who is recovering after a diving accident.
Is jy ’n kaasmuis? Dan moet jy nou dadelik jou kaartjies bespreek na die 17de Suid-Afrikaanse Kaasfees voor dit te laat is.
Die kerkbasaar van Pniël Congregational kerk vind Saterdag 7 April op die kerkplein plaas.
Early in 2017 a devastating fire raged through the family-owned Druk My Niet Wine Estate, destroying almost everything in its path. More than a year has passed, and Druk My Niet is once again the fine boutique wine estate it has always been renowned
Paarl Post bied sy jaarlikse babakompetisie van 8 Maart tot 10 Mei aan en daar is groot pryse te wen.
Die uitvoering, Vandag is ek ’n Windlawaai, deur Philip de Vos en Tertia Visser-Downie, is Woensdag 28 Maart om 18:30 by die Breytenbachsentrum in Wellington te sien.
Die jaarlikse basaar van Rusoord-tehuis vir bejaardes word Saterdag 24 Maart by Rusoord in Devinestraat gehou.
Die jaarlikse XTN-vyefees vind vanjaar 17 en 18 Maart op Uitkijk, Voor-Paardeberg, plaas.
Francois le Roux, oftewel HA!Man, keer terug na die Breytenbachsentrum saam met sy lewensmaat en verhoogvennoot, die Belgiese digter Joke Debaere.
Join the Eugene Marais Foundation for a screening of the film The Guest, an episode in the life of Marais, on 10 March.
Silwerkruin ACVV-huis vir bejaardes se basaar trek dié jaar ’n nuwe baadjie aan.
Saterdag 24 Februarie hou die wynlandgoed Grande Provence Heritage in Franschhoek sy jaarlikse oesfees.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Ivor Price is 'n bekende radiopersoonlikheid en rubriekskrywer vir Netwerk24.
Piet Matipa is 'n draaiboekskrywer vir 7de Laan. Hy was voorheen 'n joernalis by Beeld in Pretoria.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Max du Preez is 'n outeur en joernalis. Hy was die stigtersredakteur van Vrye Weekblad.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Marida Fitzpatrick is Netwerk24 se Stemme-redakteur en outeur van Die staat vs. Oscar.
Annemarie van der Walt is 'n rubriekskrywer van Kaapsehoop in Mpumalanga.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.