Ace Magashule, sekretaris-generaal van die ANC, is as LUR vir landbou in die Vrystaat afgedank omdat hy kalwers van ’n staatslandboukollege laat slag het sodat die vleis in kospakkies vir ’n ANC-leiersberaad uitgedeel kon word.
Korrektiewe dienste het op topvlak toestemming gegee dat ’n Boeremaglid vanuit die tronk mag voortplant – al was dit deur kunsmatige inseminasie.
Die “uittartende houding” van Afrikaans is Groot (AIG) “om rassisme onder die dekmantel van kulturele beskerming” te verdedig, het MTN oor die rand gestoot.
Hy het sy foute gehad, maar hy was ’n warm mens met ’n groot hart, vertel die pa van die vlieënier wat in ’n klubgebou vasgevlieg het. Hendrik Hancke berig.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.