Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus 15 November 2018 06:02

The Goldfields Hospice looks after terminally ill patients and provides essential healthcare, medicine, adult diapers and food parcels to patients and the patients’ immediate families.

Nuus 15 November 2018 06:02

A 22-year-old man from Winburg was sentenced to 15 years imprisonment after stabbing a 23-year-old man in the chest.

Nuus 15 November 2018 06:02

“Desember lê voor, maar baie behoeftige gesinne gaan nie die Kerstyd so feestelik soos almal kan deurbring nie,” sê Alet Viljoen, die bestuurder van die Sonkskyn-projek.

Nuus 15 November 2018 06:02

The annual Christmas hampers of the Goldfields Hospice in Welkom are now available at R220 per hamper.

Nuus 15 November 2018 06:02

Raaiselagtige verdwyning ondersoek

Die raaiselagtige verdwyning van ’n jong ma en vrou van Welkom, Carin Bezuidenhout, het die Goudveld-gemeenskap geskok.

Nuus 15 November 2018 06:02

’n Kersmark sal op 23 en 24 November by Marynastraat 27 in Hennenman aangebied word.

Nuus 15 November 2018 06:02

Die bekende langasem van die Goudveld, Louis Massyn, het Saterdag (10/11) weer stof in sy teenstanders se oë gedraf.

Nuus 15 November 2018 06:02

Die Goudveld is die afgelope twee maande deur ’n vlaag van raaiselagtige misdade getref.

Nuus 15 November 2018 06:01

Dit is nie boelie nie – dit is sadisme en barbaarsheid.

Nuus 15 November 2018 06:01

A shocking murder took place on Saturday (10/11) in broad daylight in the parking area of the Commando Supermarket in Jan Cellierspark, Welkom.

Nuus 15 November 2018 06:01

Social worker Lesego Mokhobo of the Department of Social Development in the Lejweleputswa District Social workers of child protection organisations in the are looking for the parents or family of the following children:asks anyone with information re

Nuus 15 November 2018 06:01

Ontstoke werknemers van die Matjhabeng-munisipaliteit wat woedend is vir burgemeester Nkosinjani Speelman het Dinsdag (13/11) die munisipale geboue beset en beskadig, en gedreig om te staak.

Nuus 15 November 2018 06:01

Die veelsydige Dian Kleynhans (11), ’n kranige krieketspeler, het vanjaar sy staal op die krieketveld getoon.

Nuus 15 November 2018 06:00

Die Pieter van Rooyen-sangskool in Welkom bied die konsert Skouspel 2018 aan.

Nuus 15 November 2018 06:00

Mokolobetsi, Welkom:.

Nuus 15 November 2018 06:00

The Phehello Secondary School in Kutloanong held a 35-year reunion for the matric classes of 1981 to 1984.

Nuus 08 November 2018 06:02

The police in Theunissen are investigating a case of business robbery after six unknown men overpowered Thabiso Tjolo (37), a security officer, at the Theunissen Post Office in the early hours of Wednesday, 31 October.

Nuus 08 November 2018 06:02

Max Stewien (84) van Odendaalsrus is seker een van die Goudveld se mees lojale en volbloed Protea-krieketondersteuners.

Nuus 08 November 2018 06:02

Laurika Griessel (40), ’n liggaamsbouer van Bothaville, het een van haar drome bewaarheid toe sy aan die Gentle Giants Classics-liggaamsboukompetisie deelgeneem het.

Nuus 08 November 2018 06:01

Mienke Nieuwenhuis (12), ’n leerling aan die Welkom-Volkskool, is gekies as Vista en Let’s Play se laaste Sportster van die Maand vir 2018, vir haar puik prestasies in hokkie, tennis, netbal en atletiek.

Laai Meer
Kontak Vista Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.