Hoewel pres. Cyril Ramaphosa die strengste moontlike straf aan minister Stella Ndabeni-Abrahams opgelê het om ’n politieke herrie te midde van die stryd teen die Covid-19-pandemie te vermy, het oproepe steeds uit die politieke landskap weergalm dat hy haar moet afdank.