Byna al die olyfolies wat vanjaar vir die SA Olive-kompetisie ingeskryf het, is met medaljes bekroon – net nóg ’n bewys van die gehalte van die land se olyfolies.
Dit was ’n jaar van uiterstes vir die hele land vanweë die Covid-19-pandemie en vir melkboere op eie bodem het dit ook heelwat risiko’s, onsekerhede en geleenthede ingehou.
’n Noodkreet het van die droogtegeteisterde gebiede gekom en op die hart van boere in buurprovinsies gedruk.
Die NG Kerk Vrystaat en die Landbousakekamer (Agbiz) het hande gevat in ’n provinsie-wye projek genaamd Vrystaat Voedselhulp om mense oral in die provinsie by te staan wat kosnood ervaar.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.