Vrystaat Nuus/News, een van die publikasies van die Volksbladgroep, is ‘n bekroonde koerant wat reeds langer as 40 jaar in die Oos-Vrystaat versprei word. Dit word op Woensdae in Senekal, Bethlehem, Ficksburg en Reitz van huis tot huis versprei. Dit is ‘n dubbelmedium-koerant (Afrikaans en Engels)
Vrystaat Nuus/News is die polsslag in die streek, die koerant bedien ‘n eie unieke lesersmark en is gewild by adverteerders. Die redaksie streef daarna om nuus oor ‘n wye veld te dek en sy lesers só op die hoogte te hou van alles wat in die streek en wyer gebeur. Lesers neem ook graag deel aan gereelde kompetisies wat aangebied word of laat hulle stem in meningspeilings hoor.
Vrystaat Nuus/News is daarop toegespits om sy lesers gebalanseerd in te lig oor bykans elke moontlike onderwerp of aangeleentheid wat hul lewe raak. As waghond van die gemeenskap neem Vrystaat Nuus/News onder leiding van Martinette Hay (redakteur) sy taak met erns, entoesiasme, insig, passie, meelewing en harde werk op.
HAAK JY VAS?
Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!
Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.
Redakteur
Martinette Hay
Martinette.Hay@volksblad.com
Tel: 058 303 5411
Lesersredakteur
George Claasen
george.claassen@media24.com
Tel: 021 851 3232
Verkoopsbestuurder
Coleen Cilliers
coleen@volksblad.com
Tel: 058 303 5411
Adres:
Mullerstraat 39
Bethlehem
9401
Tel: 058 303 5411
Faks: 058 303 5106