Plotseling. Soms smaak ’n woord so lekker dat ’n mens nie die versoeking kan weerstaan om dit hardop te lees, of herhaaldelik te sê nie. So drie, vier, vyf keer, totdat dit daardie vreemde grens oorsteek wat ’n heel bekende woord met elke herhaling a