Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Nuus 17 September 2018 06:01

The community of Langebaan are invited to attend a public open day concerning the proposed Langebaan Cemetery Expansion on Erven 9886 and 9888 in Langebaan.

Nuus 17 September 2018 06:01

Die hoop op ’n 15%-bonus vir vanjaar vir Transnet se ver­armen­de pensioentrekkers begin taan, want geen bevestiging kon nog gekry word of die Transnet-direksie die versoek vir dié bonus goedgekeur het nie.

Nuus 17 September 2018 06:01

The owners of the OK MiniMark in Saldanha, Henk and Nadea Lindeque were thrilled to be crowned as the best Franchise of the Year at this year’s OK Franchise Division conference which was held in Lisbon, Portugal from Friday 7 September until Tuesday

Nuus 17 September 2018 06:01

African Methodist Episcopal church, SP Johannisen Memorial, Vredenburg is holding a student motivational fund service on Sunday 16 September. Contact Rev Joseph Pieterse on 082 719 3309 for more information.

Sport 17 September 2018 06:01

Bergfietsryers mik vir provinsiale kleure

Twee Weskussers het vir hulself ’n podiumplek in hul onderskeie ouderdomsgroepe in die onlangse Thys du Toit-gedenkbergfietsuitdaging losgery.

Sport 17 September 2018 06:01

Getye: Saldanhabaai (Langebaan-strandmeer +40)

Nuus 17 September 2018 06:01

Annchen Weidemann, ’n spesialis­dieet­kundige van Vredenburg, verduidelik waarom die gebruiklike dieetraad om meer aktief te wees en minder te eet, nie werk nie. Inteendeel – dis ’n resep vir vetsug op die lange duur:.

Nuus 17 September 2018 06:01

Twee mans van Laaiplek wat aange­kla is van dieremishandeling kan ’n boete van R5 miljoen of vyf jaar tronkstraf opgelê word.

Nuus 17 September 2018 06:00

September is Erfenismaand en Weslander het gaan kyk na ’n paar erfenisgeboue van die Weskus. Van sommige van hierdie geboue staan nog net die murasies en ander herleef hul gloriedae te danke aan inwoners wat die geboue volgens die nasionale erfenisst

Sport 17 September 2018 06:00

Quentin Jordaan’s (18) passion for rugby shines through his exceptional performances and shows a promising rugby player in the making.

Nuus 17 September 2018 06:00

Get your basic will drafted for free by an attorney during the Wills Week from 17 to 21 September.

Nuus 17 September 2018 06:00

Was you matric ball dress the most beautiful dress you have ever worn? Are you sad that it has to hang in the cupboard where no one gets to see it?.

Nuus 17 September 2018 06:00

Redes vir die verwagte groot stygings in Oktober: . Die rand, wat bo R15 per dollar verhandel sedert die syfers vir ekonomiese groei op 4 September uitgereik is, is verantwoordelik vir tussen 65c en 69c per liter se prysstyging. Op dié dag is bekend

Sport 17 September 2018 06:00

Darling het Saterdag sy vierde nederlaag gely toe die melkboere in Malmesbury 36-18 teen die SwartWes-streekwenner, Wesbank, vasgeval het en nou spartel om die top-12-uitspeelronde te haal. Darling, wat ná die eerste ronde onoorwonne en byna verseker

Nuus 17 September 2018 06:00

Vredenburg en Saldanha is weer die Weskus se twee misdaad-kwelpunte. Maar volgens kenners is dit nie iets nuuts nie aangesien dit die twee grootste dorpe in die streek is.

Sport 17 September 2018 06:00

Saldanha is Saterdag ten spyte van sy nederlaag in Pella as die Bolandse Grootuitdaag-wenner in die Weskusstreek gekroon.

Nuus 17 September 2018 06:00

Fundiswa Gudwana (35) recently made history at VDM Transport as the first female truck driver to be appointed permanently after completing her learnership with the company.

Nuus 17 September 2018 06:00

Velddrif is weer in die kollig vir ’n skokkende geval van dieremishan­deling.

Nuus 17 September 2018 06:00

Die polisie maan inwoners om nie sommer video’s, Whats­App-bood­skappe en opnames op hul sosialemediaplatforms te deel nie.

Sport 17 September 2018 06:00

Die atlete van die Langebaan-atletiekklub (AC) het die Weskus Saterdag 25 Augustus mooi by die Wes-Kaapse landloopkampioenskap by die Dal Josafat-stadion in die Paarl verteenwoordig.

Laai Meer
Kontak Weslander Kontak ons
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.