Die AME Zion-gemeente in Worcester hou die komende naweek sy agtste gholfdag en vanjaar gaan die geld aangewend word vir die kerk se suksesvolle voedingskema.
Die vlakkie-krieketliga het amptelik die afgelope naweek begin.
HTS Drostdy wen pryse met fietsry
Die Primrose-rugbyklub hou Saterdag 30 November sy jaarvergadering vir bestuur en spelers. Dit sal 14:30 in die Hoërskool Breërivier se skoolsaal plaasvind.
Worcester Victorians en De Wet het mekaar Saterdag 16 November in ’n naelbytstryd op Esselenpark-stadion gepak.
De Doorns United-krieketklub het die Saterdag 16 November in ’n De Doorns-derbywedstryd teen Hexvallei-landelik in ’n 50-boulbeurtwedstryd in die Noord-Boland-kompetisie van die Boland-krieketraad gespeel.
Vrouebofbal is weer vinnig besig om hiér, in die Worcester-omgewing, te herleef.
Die Clovers-krieketklub het Sondag (10 November) die senior Vlakkiekrieket-toernooi gewen.
Murray La Vita is 'n bekroonde rubriekskrywer en profielskrywer vir Netwerk24.
Hanlie Retief is 'n bekroonde skrywer en aanbieder van 'n Halfuur met Hanlie op Via.
Blouwillem is 'n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige man.
Waldimar Pelser is redakteur van Rapport en aanbieder van 'In Gesprek' op kykNET.
Henry Jeffreys is 'n politieke kommentator en voormalige redakteur van Die Burger.
Johann Maarman is eindredakteur by Die Burger en 'n bekroonde rubriekskrywer.
Nathan Trantraal is 'n strokiesprentkunstenaar en digter van Kaapstad.
Leopold Scholtz is 'n vryskutjoernalis en politieke kommentator.
Barnard Beukman is die redakteur van Beeld.
Gert Coetzee is redakteur van Volksblad.
Herman Lategan is 'n skrywer wie se rubrieke in 'Binnekring van Spookasems' gebundel is.
Sonja Loots is 'n dosent aan die Universiteit van Kaapstad en bekroonde outeur.
Sarel van der Walt is 'n joernalis vir Netwerk24 en 'n voormalige Londen-korrespondent vir Media24.
Charles Smith is Netwerk24 se nuusredakteur in Bloemfontein.
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.